GKBO

Bybellees 365

Lees jou Bybel in 365 dae deur! Doen dit saam met baie ander gelowiges!

Bybellees 365 is 'n projek van ons graad 11 katkisasieklas van 2009 waarby die gemeente - oud en jonk- betrek is.

Die oogmerk is om - soos die naam aandui - binne 365 dae jou Bybel heeltemal deur te lees. Jy lees daagliks 'n gedeelte in die Ou en Nuwe Testament. Weekliks verskyn daar ook voorstelle, briewe, insette en wenke van deelnemers aan die projek in ons gemeente se Nuusbrief.

Die projek het op 23 Februarie 2009 afgeskop maar jy is enige tyd welkom om in te val en saam te lees!

Die Leesprogram bestaan uit 2 gedeeltes vir elke dag. Die lys vir elke maand verskyn hieronder. Laai hierdie maand se Leesprogram af, of lees dit, deur op die verlangde maand te kliek.

MS Word In MS Word Formaat Acrobat Reader In PDF Formaat
(Benodig MS Word of OpenOffice) (Benodig 'n PDF leser soos Acrobat Reader)
Februarie 2009 Februarie 2009
Maart 2009 Maart 2009
April 2009 April 2009
Mei 2009 Mei 2009
Junie 2009 Junie 2009
Julie 2009 Julie 2009
Augustus 2009 Augustus 2009
September 2009 September 2009
Oktober 2009 Oktober 2009
November 2009 November 2009
Desember 2009 Desember 2009
Januarie 2010 Januarie 2010
Februarie 2010 Februarie 2010

Navrae kan gerig word aan Ds Reinder Kingma .

kry Acrobat Reader gratis om die leesroosters te lees indien jy nie MS Word het nie, kry OpenOffice gratis om MS Word dokumente te lees en te skryf
Indien u enige probleme met hierdie webbladsye ondervind, stuur asseblief 'n boodskap aan die Webmeester
:: ontwikkel spesifiek vir Ie Internet Explorer 5+ en Firefox Firefox 2+ ::