GKBO

Ons Geloof

Ons glo in die Drie-enige God soos hy hom in die Die Bybel aan ons openbaar. Die Bybel openbaar God en sy liefde vir ons. Dit bevat die volkome boodskap van verlossing vir die mens. Dit is deur mense onder goddelike inspirasie oor eue vir ons aangeteken.

Ons geloof kan die beste verstaan word deur te lees hoe ons belydenisskrifte ons geloof opsom:

Hierdie belydenisskrifte vervang nie die Woord van God nie, dit is opsommings van die kernpunte van ons geloof, uit die Woord, om bepaalde strydvrae te beantwoord en algemene leiding aan gelowiges te gee.

Indien u meer oor die belydenisskrifte wil uitvind, kontak die Mediateek of u ouderling wat u kan bystaan, met die hulp van 'n kundige of predikant wanneer nodig.

Indien u enige probleme met hierdie webbladsye ondervind, stuur asseblief 'n boodskap aan die Webmeester
:: ontwikkel spesifiek vir IE Internet Explorer 5+ en Firefox Firefox 2+ ::