Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

Die Gereformeerde Kerk Bellville-Oos is 'n Christelike gemeente in die Stad Tygerberg, 'n deel van die Kaapstad metropolitaanse gebied.

Gebruik die skakels aan die linkerkant om meer oor ons gemeente te lees, kom woon ons eredienste by, of luister oor die internet daarna.

 

Die webwerf is besig om nog ontwikkel te word, dinge kan verander. Jammer indien u enige ongerief ervaar.

 

Ou Webwerf: GKBO

 

Eredienstye

Oggenderediens

Somermaande: 09:00

Wintermaande: 09:30

(Mei, Junie, Julie, Augustus)

Aanderediens

18:30

Nagmaaloggende

08:30 & 10:30

Kerk Kantoor

Adres:

H/v Cherry- en Redwoodstraat

Bellair

Telefoon:

021 919 4303

Faks:

021 919 2170

Kantoor Ure:

08:30 - 13:00

Wat dink jy?

Hoe lyk die nuwe Webwerf vir jou?
 

Facebook