As jy uit die skool uit is en soos 'n jong werkende voel
in jou hart, dan is hierdie die groep waar jy sal tuis wees.

Ons werk hoofsaaklik in kleingroepe, maar het so 'n paar keer 'n jaar
geleenthede waar die groot groep bymekaar kom.  Dan gaan kamp, eet,
braai of stap ons. Met ander woorde doen ons wat ook al wie ook al wanneer ook
al reël.