GKBO

 
Nuus
 
 

Terug Terug na die voorblad

Jaarprogram 2012    Jaarprogram 2012 is 'n omvattende oorsig van al die byeenkomste, vergaderings en ander kerklike geleenthede in almanak-vorm.

Argief van preekopnames

Tobie Oosthuysen is besig om 'n groot argief van preekopnames te ontsluit.

Dit is 'n reuse taak want hy is besig om die preke te indekseer volgens predikant, temas, Bybelboeke en preekreekse. Dit sal nog 'n rukkie neem voordat die volledige werk op die internet beskikbaar is, maar die eerste stappe is reeds geneem.

Kyk wat is al reeds beskikbaar in die Argief!

 

 

 

Terug Terug na die voorblad

 

 

 

 


:: ontwikkel spesifiek vir IE Internet Explorer 5+ en Firefox Firefox 2+ ::