Belangrike Nuus:

Eredienstye:

Somer 09:00 & 18:30 (Sep / April)

Winter 09:30 & 18:30 (Mei / Aug)

Goeie Vrydag / Kersdiens 09:00

 

Baie welkom aan alle besoekers wat hierdie week ons dienste bywoon, of via die internet inluister. Baie welkom ook aan alle besoekers aan ons webblad.  Mag elkeen geestelik verryk die nuwe week ingaan.