|
Die gemeente word in wyke ingedeel met 'n ouderling, diaken en wyksuster vir
elke wyk. Vir administratiewe doeleindes word die wyke verder in groepe
ingedeel. Om lidmate se privaatheid te beskerm, word geen persoonlike inligting
op die internet verskaf nie.
Die besonderhede hieronder is soos op 08 Maart 2011. Indien u foute opmerk,
laat weet ons asseblief.
|