Week van 13 September 2026
Voorbidding
- Dat die Here in al ons kerkplant-pogings, ons die pad sal wys.
Gemeente
- Dat ons as gemeente sal verstaan wat God se Heiligheid beteken.
- Dat ons ons lewens so sal aanpas by wat die Bybel leer: "Wees heilig want Ek is heilig".
- Dat ons gemeente "ontkampers" sal wees, en nie a.g.v. sekere sake in die kerk mense in kampe sit en veroordeel nie.