
Gereformeerde KerkBellville-Oos
Oor Ons
Bellville-Oos is gemeente van Jesus Christus wat Christene toerus om met die Here, vir mekaar, en uit na die wêreld te leef. Dit is ons gebed dat u nader aan die Here sal groei, nader aan mekaar sal groei en 'n invloed sal hê in die wêreld.

“Want as julle geloof het so groot soos 'n mosterdsaad, sal julle vir hierdie berg sê: 'Gaan staan daar!' en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”
Neem Deel
Ons het elke Sondag twee geleenthede vir gelowiges om saam te kom. Of jy nou 'n nuwe besoeker of 'n jarelange lidmaat is — ons sien uit daarna om jou te sien.
Somer
September – April
Winter
Mei – Augustus
Feesdienste
Spesiale geleenthede
Engelse Erediens
Elke Sondag

Is jy nuut in ons gemeente? Of wil jy net gesels?
Buite die kerk se hoofingang, is daar 'n WELKOM BOOM - daar sal elke Sondag 'n ouderling en ander gemeentelede beskikbaar wees om graag met jou te gesels en jou by die gemeente te verwelkom.
Ons Span
Ander Kontakte
Komitees
Kommunikasie
kommunikasie@gkbo.org.zaTegnologie
tegnologie@gkbo.org.zaVideo/Klank
projektorspan@gkbo.org.zaBestuursouderlinge

Administrasie
Hessel Dijkstra

Bediening
Douw Krüger

Evangelisasie
Reynold Fourie

Fasiliteite
Adriaan Scheeres

Finansies
August Sander

Mensebelange
Danie Gryffenberg

Opleiding
Alberts Breed
Herder Ouderlinge
Jan Venter / Louis van der Walt

Tegnologie
Tobie Oosthuysen

Diakonie




