Gemeente

Organisasie

Ons bedieninge en wie waarvoor verantwoordelik is. Stuur gerus ’n boodskap aan die persoon in beheer, of aan die groep se adres.

Reynold Fourie

Reynold Fourie

Predikant

Brahm Robinson

Brahm Robinson

Predikant

Jaco Linde

Jaco Linde

Predikant

Reinder Kingma

Reinder Kingma

Hulp vir Senior Lidmate

Jenny Wendt

Jenny Wendt

Administrasie

Elfriede Coetzee

Elfriede Coetzee

Koster

Gemeente
Christus
LeraarsKerkraad

Klik op ’n naam om ’n boodskap te stuur — aangemelde lidmate kan boodskappe stuur, en persoonlike e-posadresse en nommers word nooit hier gewys nie.

Administrasie

Bestuursouderling:

Skriba

Effektiewe kerk administrasie.

In beheer:

Menslike Hulpbronne

Effektiewe menslike hulpbron bestuur.

In beheer:

Kommunikasie

Samestelling, druk en elektroniese verspreiding van gemeente kommunikasie.

In beheer:

Databasis

Op datum inligting van alle gemeentelede.

In beheer:

Bediening

Bestuursouderling:

Blomme

Reël vir blommeruiker elke Sondag in kerk wat deur gemeente as blyk van meelewing en liefde geskenk word aan iemand wat beproef word.

In beheer:

Gebedsbediening

Vat hande met gemeente in gebed vir predikante, kerkraad en gemeente.

Musiek

Hanteer en koördineer musikale begeleiding van ons gemeentesang.

In beheer:

Stikland

Besoek weekliks twee huise Miles Bowker en Sonop, waartydens God se Evangelie oorgedra word aan inwoners wat bymekaargekom het.

In beheer:

Christelike Lewensbeskouing

Verskaf aan die kerkraad en gemeente inligting aangaande die handhawing en uitbouing van 'n Christelike lewensinsteldheid vir beide kinders en volwassenes.

In beheer:

Koffie & Tee

Reël koffie en tee vir gemeente samekomste.

In beheer:

Diakonie

Bestuursouderling:

Chrisante / Siekes

Besoek en bied ondersteuning aan siekes en dien as skakel tussen predikante, diakonie en skakelpersoon van wyk/geloofsfamilie.

In beheer:

Erediens Orde

Diensrooster van lidmate wat kollektes opneem, tafels dek, afdek brood sny, wyn en opwas.

In beheer:

Lede

Finansiële Ondersteuning

Sien toe dat mede-gelowiges nie as gevolg van finansiële nood van geloofsmeenskap vervreem raak nie en dat diakonale fondse en lewensmiddele wat ingesamel word, sorgvuldig beheer en met wysheid uitgedeel word.

In beheer:

Nood Buite Gemeente

Sien toe dat daar voldoende uitreik-aksies buite gemeente is. Identifiseer nuwe uitreik-moontlikhede en spoor lidmate aan om betrokke te raak.

In beheer:

Lede

Gemeente Eenheid

Sien toe dat lidmate van ons gemeente mekaar beter leer ken en dat algemene gasvryheid bevorder word. Reël geleenthede waar lidmate mekaar beter kan leer ken.

In beheer:

Lede

Lewensmiddele

Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van lewensmiddele aan lidmate wat finansieël swaarkry.

In beheer:

Lede

Klerebank

Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van klere aan lidmate en buite die gemeente.

In beheer:

Vervoer

Staan ander groepe by met vervoerbehoeftes. Reël vir aflewering van CD-opnames van eredienste, wegneemetes, vervoergeleenthede van en na eredienste en gemeente-aktiwiteite vir lidmate sonder vervoer.

In beheer:

Lede

Evangelisasie

Bestuursouderling:

Charitas

Bemagtigings-/opheffingsaksie in Kraaifontein (Bybelstudie, ontwikkeling van vaardighede, kleuterkerk en -skool, skoolklere, skryfbehoeftes en maatskaplike hulp).

In beheer:

Lede

Koningskinders

Uitreik-aksie na laerskoolkinders in ons onmiddellike omgewing wat fisies en/of emosioneel verwaarloos en/of minderbevoorreg is.

In beheer:

Elsiesrivier

GKBO tree op as konsulent vir Elsiesrivier in opdrag van die Klassis.

In beheer:

Kerkplanting

In samewerking met Harvesters Ministries, bybelplasingsaksies en opleiding van studente pastore in Angola.

In beheer:

Crossroads Prison Ministries

In samewerking met Cross Roads Prison Ministries broers en susters in gevangenisse in Boland te bedien as mentors en koeriers.

In beheer:

Harvesters

In beheer:

Mukhanyo

In beheer:

Finansies

Bestuursouderling:

Kassiere

In beheer:

Fasiliteite

Bestuursouderling:

Eiendom

Beplan en bestuur eiendomme van gemeente en instandhouding daarvan.

In beheer:

Koster

Om kerkgebou en gronde ten alle tye skoon en netjies te hê vir eredienste en kerkfunksies.

In beheer:

Kombuis

Om kombuis funksioneel en skoon te hou en beskikbaar te stel vir gebruik van gemeente.

In beheer:

Sekuriteit

Om te sorg dat daar genoegsame sekuriteits infrastruktuur en ondersteunende dienste is om kerk en gemeente te beveilig.

In beheer:

Tegnologie

Bestuursouderling:

Projektor

Beman video en klanktoerusting, sorg vir lewendige internetuitsendings en verskaf preekopnames of versoek.

In beheer:

Tuisblad

Ontwerp en instandhouding van die gemeente se webwerf.

In beheer:

Opleiding

Bestuursouderling:

Katkisasie

Hanteer alle aspekte van katkisasie-onderrig in die gemeente insluitende gereelde vorderingsverslae aan kinders en ouers.

In beheer:

Mediateek

Ondersteun geestelike groei van lidmate en hulle kinders deur die aankoop en uitleen van geestelike media: DVD's, CD's en boeke.

In beheer:

Kursusse

Stel toerusting-kursusse op en reël toerusings geleenthede.

In beheer:

Huisgeloof

Gee ouers en kinders geloofs toerusting wat van toepassing is op daardie ouderdom kind.

In beheer:

Bybelstudie

Stel bybelstudie handleidings op en koördineer bybelstudie groepe.

Mensebelange

Bestuursouderling:

Vroue Diensgroep

Toerusting en ondersteuning vir vrouelidmate. Gemeenskap van gelowiges en bevordering van verhoudinge tussen vroue-lidmate.

In beheer:

Kleuters

Bied op Sondagoggende 'n program aan vir voorskoolse kinders. Skep 'n ruimte waar ouers beurte maak om mekaar te dien deur kleuters te leer en hulle welkom te laat voel in die liggaam van Christus.

In beheer:

Laerskool

Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir laerskool kinders om 'n gemeenskaplike ervaring te hê.

In beheer:

Hoërskool

Ondersteun hoërskool kinders en rus hulle toe om gereed te wees vir aanstaande uitdagings. Bevorder eenheid deur geleenthede te hê.

In beheer:

Studente

Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir studente om 'n gemeenskaplike ervaring te hê.

In beheer:

Jong Werkendes

Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir jong werkendes om betrokke te wees in die breë gemeente. Reël aktiwiteite bv. bergklim, kampe, ens.

In beheer:

Vrolike Veterane

Om ons seniors (±65 jaar+) sinvol besig te hou, en om te probeer om eensames te bereik.

In beheer:

Silwer Seniors

Organiseer gereelde funksies vir senior lidmate in die gemeente en bied ondersteuning rondom vervoer, ens.

In beheer:

Herder Ouderlinge

Bestuursouderling: