Rapport aan die Kerke: Kuratoriumvergadering 21-22 Julie 2026
Die Kuratorium van die GKSA rapporteer oor besluite van die Algemene Sinode, studentesake, personeel, opleiding aan die GTA, finansies, die verhouding tussen TSP en NWU, en vra voorbidding vir teologiese opleiding.