Gemeente2026-10-111 min lees· Kerkraad
Ds Brahm neem vanoggend die erediens waar by GK Paarl. Ons bede is dat die Woordverkondiging daar geseënd sal wees en tot opbou van Sy Koninkryk sal dien.