Gebeure2026-09-131 min lees
Griekeland-reis: In die voetspore van Paulus

In die voetspore van Paulus: Griekeland Datum: 13 – 24 Oktober 2027 Saam met Ds. Reynold Fourie en Dr Johan Erasmus

Prys: R45 900 (Jhb) / R46 900 (CT)

Sluit in:

  • ¾ ster verblyf
  • ontbyte
  • vlugte
  • landvervoer
  • ingangsfooie

Uitgesluit:

  • reisversekering
  • visum
  • ander maaltye

'n Deposito van R20 000 voor einde Februarie bevestig jou plek.

Vir meer inligting kontak: Loraine: [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.