Gebeure2026-10-111 min lees

Vir die manne en dames wat lief is vir sing, meer spesifiek vir shanties sing, stuur gerus jou naam en nommer aan Burger by [nommer verborge — meld aan om te sien]. Burger sal uitreik en besonderhede deurgee.

Wat is "Shanties" - lekker saamsing werk/see liedjies.

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.