Projek2026-09-271 min lees

Word deel van hierdie kosbare bediening aan gevangenes in sewe tronke oor die Wes-Kaap, waar jy in die gerief en veiligheid van jou eie huis die evangelie kan deel en bedien.

Ons laaste mentoropleiding vir 2026 is DV:

  • Datum: Saterdag, 7 November 2026
  • Tyd: 09:00 - 13:00
  • Plek: Gereformeerde Kerk Bellville, Broadwaystraat 6, Vredelust, Bellville (oorkant Louis Leipoldt Medi-kliniek)

Kontakpersoon: Margo Nijeboer @ [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.