Jeug2026-09-111 min lees

Datum: 11 September 2026 (Vrydagaand) Tyd: 18:00

Wat dit behels: Ons gaan 'n paar vinnige speletjies speel om te leer wat is kerk? Ons gaan ook leer wat binne ons gemeente aangaan. Die jeug is reeds deel van die kerk van Christus dus moet hulle leer wat dit beteken.

Ons gaan die vuur aansteek vir die ouers om 'n lekker worsie te kan braai, en so met mekaar te kan kuier.

Daar gaan pryse wees vir die kinders om te wen. Hier is 'n paar vrae wat julle as 'n gesin kan bespreek ter voorbereiding:

  • Wat is kerk?
  • Hoekom gaan ons kerk toe?
  • Wat is 'n Dominee/Diaken/Ouderling?
  • Wat is my rol in die kerk?

Vir enige navrae kontak gerus vir Zea Duffy: [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.