Gebeure2026-08-251 min lees

Komende Dinsdag word sessie 2 van die derde Griefshare program aangebied. Dit vind plaas in die GKBO konsistorie om 9:30. Belangstellendes kan vir Reinder kontak op [nommer verborge — meld aan om te sien].

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.