Aankondiging2026-09-131 min lees

Ons herinner net weer ons oupa's en ouma's om groot asseblief vir ons Koningskinders koekies te skenk vir die opkomende Koningskinderskamp.

Die kamp begin op 23 September, en ons vra dat die bakkers/baksters hulle bederfies voor of op Sondag 20 September in die kombuis sal afgee. Merk asseblief u houers duidelik deur Koningskinders daarop te skryf. Indien u graag u houer wil terughê, merk asseblief die houer ook duidelik met u naam en van. Dit sal weer na die kamp in die kombuis gelaat word.