Gebeure2026-10-111 min lees
Ons herinner graag al ons susters aan die Vrouegesprek vanoggend (11 Oktober) net na die erediens. Ons reflekteer oor alles wat al hierdie jaar gebeur het, ons rol en waar is die geleenthede waar ons ons gawes kan uitleef.
"Laat ons gedurig maniere soek om mekaar opgewonde te maak om goeie dinge vir mekaar te doen" Heb 10:24

