Aankondiging2026-09-061 min lees

NWU PUK-Koor Kaapse Kuier
30 September 2026
Ons benodig gasteouers vir een aand. Kontak asseblief vir Christine Venter - [nommer verborge — meld aan om te sien].
Ons het al 40 slaapplekke uit die 51 wat ons benodig, baie dankie!
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.

