Jeug2026-07-261 min lees

Katkisasieklasse begin DV weer vanoggend. Ons bid al ons ouers, kinders en hulpkategete die seën van die Here toe met hulle voorbereiding en deelname.