Gemeente2026-09-061 min lees
Dis tyd om te sing! Kom voeg jou stem by ons koor en maak die Here se naam groot!
Oefenplek en -tyd: VGK Bellville 19:30-21:00 (tensy anders gereël)
Afhaal van bladmusiek:
- Opsie 1: 20 Sept 10:15-11:15 GKBO
- Opsie 2: 22 Sept 19:30-20:30 VGK
Oefeninge: Wo 7 Okt | Ma 12 Okt | Di 20 Okt | Di 27 Okt | Sa 31 Okt 14:00-17:00 + Bring-en-braai | Wo 4 Nov | Vr 6 Nov | Wo 18 Nov | Di 24 Nov | Di 1 Des | Vr 4 Des
Optredes: 29 Nov 09:30 NG Kerk Monte Vista | 6 Des 18:00 GKBO | 8 Des 19:00 VGK
Enige navrae: Carike Byker-Nel [nommer verborge — meld aan om te sien] / [e-pos verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.

