Aankondiging2026-10-041 min lees· Kerkraad

Die volgende broeders word aan die gemeente voorgehou ter approbasie vir die amp van Ouderling:

Willem (WL) de Villiers; Wim (WR) Gevers; Wiehahn (W) Jacobs; Herman (H) Klomp; Muller (HM) Lourens; Dawie (DJ) Loots; Arnold (AT) Mahne; Arnold (AM) Pretorius; Douw (DG) Steyn; Pieta (PA) Swanepoel; Jaco (JM) van den Berg; Mias (JJ) van der Walt; Johannes (JM) van Graan; Adriaan (AV) van Wyk; Lucas (LM) Venter; Phillip (P) Venter; Riaan (MJR) Vorster; Jacobus (JPH) Wessels.

Ons vra die gemeente se voorbidding vir hierdie broeders in die oorweging van die roeping.