Gebeure2026-09-201 min lees
NWU-Koor Bellville Konsert - 30 September

NWU-Koor o.l.v Kobus Venter

Bellville Konsert 19:30, 30 September 2026

Saam met VIVOX Voices o.l.v Maria Rademan-Viviers

Kom en deel in die ervaring!

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos - 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530

R100 volwassenes / R50 kinders (onder 18 jaar). Kaartjies verkoop by deure.