Jeug2026-08-231 min lees
Boland-kamp groepleier geleentheid

Daar is 'n amazing geleentheid, en slegs beperkte hoeveelheid mense kan genooi word! Indien die volgende jou beskryf, kwalifiseer jy om vir 5 dae op 'n groot avontuur te gaan:

  • Jy 'n Christen en wil Jesus Christus se reddingsgenade met ander deel.
  • Jy is 'n student/jong werkende
  • Jy is beskikbaar 1-6 Desember 2026
  • Jy hou daarvan om met tieners te werk
  • Jy is 'n lekker mens
  • Jy wil in jou geloof groei
  • Jy hou van speel, kamp, stap, see en eet

Indien jy 7 reg merkies het – geluk!! Jy word genooi om die jaar 'n groepleier te wees by die Boland kamp. Die kamp is in Bettiesbaai. Om in te skryf as 'n groepleier of vir meer inligting oor die avontuur kontak gerus vir Zea Duffy ([nommer verborge — meld aan om te sien])

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.