Gebeure2026-08-161 min lees

Wat weet jy van Roofvoëls?

Douw Kruger hou hulle van jongs af dop en gaan ons meer van hulle kom vertel. Hy vertoon fotos van roofvoëls wat roofvoëls beroof, hoe hulle hier in ons betonoerwoud hulle tuisgemaak het en baie ander interessante verskynsels in hulle lewe.

Weens 'n langnaweek tussen-in kom ons eers op 17 Augustus bymekaar. Kom luister gerus en gesels saam.

Plek: In die kerk Tyd: 9:30 Datum: Maandag 17 Augustus