Gemeente2026-07-261 min lees· Kerkraad

Ds Brahm neem vanoggend die erediens by GK Vredenburg/Saldanha waar. Ons bid hom en die gemeente die seën van die Here toe.