Jeug2026-09-271 min lees
Ons verwelkom vanoggend spesiale gaste nl. die Koningskinders in ons midde. Hulle kamp sedert Woensdag in Melkbosstrand en woon vanoggend se erediens by as afsluiting van die kamp. Mag die Here ook elke kind en sy of haar familie seën.

