Gebeure2026-10-191 min lees
Op 19 Oktober word 'n uitstappie beplan na die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad. Pensioenarisse kan die besoek meemaak teen R25 per persoon.
Na die besigtigingstoer geniet ons iets in die restaurant in die Kasteel.
Laat asseblief teen Saterdag 17 Oktober van jou hoor as jy saamkom. Skakel Hettie by [nommer verborge — meld aan om te sien] of Anton by [nommer verborge — meld aan om te sien].
Daar is genoeg parkering beskikbaar op die kasteel se terrein.
Datum: 19 Oktober Tyd: Ons kom om 9:00 by die kerk bymekaar om saam te ry.
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.

