Dankie2026-10-111 min lees
Huis Boland se inwoners en personeel sê 'n groot dankie aan GKBO lidmate vir die oorweldigende bydraes vir die poedingtafel vir Vrydag se Mini-basaar. Dit word opreg waardeer.