Gebeure2026-09-201 min lees
Griekeland-reis in die voetspore van Paulus - 2027

In die voetspore van Paulus: Griekeland

13 - 24 Okt 2027, saam met Ds. Reynold Fourie en Dr Johan Erasmus

R45 900 (Jhb) / R46 900 (CT)

Sluit in: ¾ ster verblyf, ontbyte, vlugte, landvervoer, ingangsfooie

Uitgesluit: reisversekering, visum, ander maaltye

'n Deposito van R20 000 voor einde Februarie bevestig jou plek.

Vir meer inligting kontak: Loraine: [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.