Gebeure2026-08-231 min lees
Op 27 Augustus vind daar weer 'n gesamentlike konferensie met GKBO, GK Bellville en die Vrye Gereformeerde Kerk plaas. Dit sal DV om 19:00 hier in ons kerkgebou geskied. Almal is hartlik welkom.
Tema: Hoe hanteer ons konflik vanuit 'n Christelike perspektief.
Aanbieder is Ds Johan Bruintjes van die VGK Bellville.