Gebeure2026-09-061 min lees

Prof Henk Stoker, jare lank verbonde aan die NWU se Fakulteit Teologie en nou deeltydse professor aan die Mukhanyo Teologiese Kollege, kom Saterdag 12 September die gemeente en belangstellendes toelig oor die Skriftuurlikheid rondom die VIDA-vraagstuk. Ons nooi elkeen van u, met vriende en familie, om hierdie toeligting te kom bywoon.

Saterdag 12 September | 10:00 | GKBO