Aankondiging2026-09-201 min lees
Mediateek beveel 'The Language of Rivers and Stars' aan

God openbaar Hom kragtig in Sy Woord en die natuur.

Lees The Language of Rivers and Stars en staan opnuut in verwondering oor God en Sy skepping.

Seth Lewis kyk, deur die bril van God se Woord, na ons natuurerfenis, wat die heerlikheid en glorie van God besing.