Gebeure2026-09-201 min lees

Komende Dinsdagoggend word sessie 6 van die derde Griefshare program aangebied. Dit vind plaas in die GKBO konsistorie om 9:30. Belangstellendes kan vir Reinder kontak op [nommer verborge — meld aan om te sien]. (Sessies gaan tydens die skoolvakansie steeds voort)

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.